en
Gabriel Agbo

Ongewone Sukses

Berätta för mig när boken läggs till
För att kunna läsa den här boken överför filer i EPUB- eller FB2-format till Bookmate. Hur laddar jag upp en bok?
Ongewone Sukses!  God het jou bestem om suksesvol te wees.  Dit is jou reg.  Dit is jou natuur.  Dit is reg hier in jou D.N.A.  Jy het geen verskoning om ’n mislukking te wees nie.  Alles was jy ooit nodig mag kry om dit in hierdie lewe te maak, is alreeds in jou geplant en is ook in die gebed.  Waarheid.  Hierdie boek sal jou oë oopmaak tot hierdie ewige waarheid.  Jy kannie deur dit gaan en dieselfde bly nie. 
Hier sal jy onderwerpe vind soos:  Jy Kan Slaag, Dinge Is Nie Wel Nie?  O Here, God van Hemel, Hy Hou Sy Verbond, Luister Na My Gebed, Ken Sukses en Guns aan My toe, Visie-Plan-Werk, Tydsberekening, Oorkom Struikelblokke, Dit is Gedoen!  U sal die geheime ontdek van die rykste man wat ooit geleef het, die sterkste man en die mees invloedryke koning.  Daar is ook gebede wat jou outomaties op die pad na sukses sit.  God het jou nie ontwerp om te misluk nie.  Hy het jou na Sy ewebeeld geskape.  Dit beteken eenvoudig dat as Hy ’n sukses is, dan moet ons ook wees.  Jy is gebore en gered om te slaag! Lees en word getransformeer. 
Den här boken är inte tillgänglig just nu
33 trycksidor
Utgivningsår
2020
Har du redan läst den? Vad tycker du om den?
👍👎
fb2epub
Dra och släpp dina filer (upp till fem åt gången)